Die Elektroniese WAT bied
Die volgende inligting kan met 'n kitsroete verkry word:
die lemma, woordsoort, etikette en etimologie.
Gevorderde soektogte, bv. na uitdrukkings en frases, kan ook uitgevoer word.
Bekendes het die volgende oor die Elektroniese WAT gesê: "Dit is 'n hulpmiddel waarsonder die skrywer nie kan klaarkom nie" (George Weideman).
"Het werkt als een trein. Heel erg goed" (Nicoline van der Sijs, een van die produktiefste woordeboekmakers in Europa).